Amerikaanse Senaat
Voorkoms
![](https://nekopoi.vihentai.com/nekopoi/AOycmcv5SYpRWZtl2apdnLkF2bsBXd6MHc0/wikipedia/commons/thumb/8/81/118th_United_States_Senate.svg/220px-118th_United_States_Senate.svg.png)
Die Amerikaanse Senaat (Engels: United States Senate) is die hoërhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 100 senators wat elk 'n ses-jaar termyn dien. In die 118de Kongres beheer Demokrate (48 senators) die Senaat danksy drie onafhanklike senators wat saam met hulle koukus; 49 senators is Republikeine.[1]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ United States Senate (Engels). URL besoek op 4 Oktober 2023.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amerikaanse Senaat. |